G4K-Beginners Kitaar Kursus

Indien jy hou van die gratis les, kan jy nou die volledige kursus koop en aflaai.  Albei kursusse is $29 (ongelukkig het Paypal nog nie Rand beskikbaar nie).  Kliek op die Paypal button, koop die kursus waarin jy belangstel

 en Paypal sal jou na die blad neem om die volledige kursus af te laai.  

Indien jy nie deur Paypal wil koop nie of enige probleme het, kontak my gerus.

G4K-Kleuter Kursus

jou droom om kitaar te speel word waar!

KITAAR LESSE VIR DIE HELE GESIN