Sodra jy die kort vormpie voltooi het, sal jy geneem word na die blad waar jy Les 1 kan gratis aflaai.  Wees asseblief geduldig – party lêers is groot.

​Noem asb. of jy in die gewone of kleuter kursus belangstel.


Jou naam en e-pos sal nie uitgegee word vir enige ander besighede nie.  Dit is slegs vir my databasis en om jou in kennis te stel van spesiale aanbiedinge.


Indien jy sukkel met die aflaai van die lêers, laat weet my asseblief dat ek dit vir jou in 'n ander formaat kan stuur.

kort inligtingsvorm