GUITAR4KIDS.COM
Beginners Guitar Course - for the whole family!
Beginners Kitaar Kursus - vir die hele gesin!

 

LESSON 1 / LES 1

ENGLISH CLIENTS
Thank you for  completing the Information Page. 
Now you can download Lesson 1 for free!

If you are a beginner, please familiar yourself with basic guitar concepts by downloading the file "Important before your start".

If you enjoyed Lesson 1, you can decide whether you want to purchase the complete course.

Click here to download:

FREE DOWNLOAD


AFRIKAANSE KLIëNTE

Dankie dat jy die Inligtingsblad voltooi het. 
Nou kan jy Les 1 gratis aflaai en besluit of jy van die kursus formaat hou. 

Indien jy 'n beginner is, vergewis jouself eers met die basiese kitaar beginsels deur die dokument "Belangrik voor jy begin" deur te werk.

Indien jy Les 1 geniet het, kan jy besluit of jy die volledige wil aankoop.

Kliek hier om af te laai:
FREE DOWNLOAD


KLEUTER KURSUS

Nota aan mammas, pappas, oumas en oupas

GRD. R TOT GRD.1

Hierdie kleintjies kan óf glad nie, óf baie min lees.  Hulle sal dus mamma of pappa se hulp in die begin nodig hê.  Dit beteken nie dat jyself kitaar moet kan speel nie – al wat ek van u vra is om saam met u kind te luister na die drukke en seker te maak dat hul vingertjies wel op die regte sporte en snare is.  Dit is nogal belangrik, want hy/sy moet dit reg doen.  Maak ook asb. seker dat u kind ten minste 1 week aan elke les spandeer en nie vooruit gaan nie.  Vaslegging is baie belangrik! 

Hierdie kursus is beslis ‘n lekker iets om saam met jou kind aan te pak – gesinstyd en dinge saam doen, word juis deesdae so ongelooflik verwaarloos!

GRD. 2 TOT GRD. 3

Hierdie outjies kan al lekker lees en hy/sy behoort nie enige probleme met die kursus te hê nie.  Die enigste uitdaging is die feit dat hierdie spannetjie baie haastig is!  Hulle wil alles binne een week indruk!  Ek vra dus asseblief vir u as ouer om te kyk dat u kind net 1 les per week doen, en nie te vinnig deur alles te draf nie – vaslegging is baie belangrik!

Kontak my gerus as u enige vrae het - ek help graag!

Kliek hier om af te laai:
FREE DOWNLOAD

 

 

 

 

Web Hosting Companies