Maklike verstaanbare kitaar kursus vir almal in die gesin!

Hartlik welkom!  Is jy een van daardie mense wat al die Internet gaar gesoek het na ‘n maklike, verstaanbare kitaar kursus, waar jy kan leer speel en dit geniet? Dan het jy uiteindelik by die regte webblad gearriveer!

Guitar4kids.com bestaan uit 2 verskillende kursusse

Gewone Kitaar Kursus

Geskik vir kinders van so Grd. 4 tot volwassenes

course-pack-320

6 Lesse – elk met 2 liedjies. Lesse en liedjies is opgeneem in Audio

Meer Informasie

Kleuter Kitaar Kursus

Die kleuter kursus vir die kleintjies wat min of glad nie kan lees nie. (Grd. R – Grd. 3)

course-pack-320-toddler

Die kursus is ‘n 6 weke kursus.  Ek leer die kleingoed liedjies wat net eers met 2 akkoorde begin en later met 3 akkoorde.  Elke akkoord word geassosieer met ‘n prentjie.

Meer Informasie

BEGINNER LES 1 IS GRATIS BESKIKBAAR!

course-pack-320-free

freedownload-icon

 

Voltooi net die kort vorm, en u sal geneem word na die blad waar u Les 1 kan gratis aflaai.  Wees afb. geduldig – party is groot lêers.

 

KLEUTER LES 1 IS GRATIS BESKIKBAAR!

course-pack-320-free-toddler

freedownload-icon

 

Voltooi net die kort vorm, en u sal geneem word na die blad waar u Les 1 kan gratis aflaai.  Wees afb. geduldig – party is groot lêers.

  • Your cart is empty.

Guitar Info

Guitar Chords

A add9


Select a new chord by using the drop down menu options. More than 80 chords available! guitar-tuner paypal_badge